Vlieg en sweef met klanke Stel 1 (Sagteband)

R120.00

Categories: , Tags: , , ,

12 rym gediggies, gegeur deur die Bybel

Description

Wat het rym gedigte en skattejag met mekaar te doen? Vind hier binne uit!

In hierdie 12 rym gediggies, gegeur deur die Bybel, is sommige eenvoudig, ander weer simbolies of allegories. Lees dit saam in die gesin vir kinders of saam ‘n maat. Gesels oor die betekenisse, speel met rym en klanke of oefen nog poësie. Geniet ook ‘n PAS BYMEKAAR soektog met Bybel verse!

PRINT ISBN: 978-0-620-88881-3

Additional information

Weight 0.25 kg
Dimensions 1 × 16 × 22 cm
ISBN

978-0-620-88881-3

Publikasie datum

17 Augustus 2020

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Vlieg en sweef met klanke Stel 1 (Sagteband)”

Your email address will not be published. Required fields are marked *