Alfabet Letter Natuur Vlak 1
Beskikbaar op die Google Play Store.
Alfabet Letter Natuur is die eerste Afrikaanse toep wat bedoel is om kinders letterkunde te help leer soos dit by die skole aangebied word.
Vlak een is bedoel vir leerlinge in Graad R …