Ons produkte
Ons vind daar is ‘n behoefte aan goeie Bybel en Christenskap gefokusde Afrikaanse bronne wat kan voldoen aan ons vereistes en ideale vir ons kinders. Omdat ek self dit geniet om te skryf en my kinders aanvullend te skool, het …

Wat jou hande vind om te doen…
Deursoek jouself, daar’s iets binne jou wat maklik kom as jy goed voel, sleg voel, of geïnspireer word, die manier hoe jou siel uiting kry vir jou gees, soos Happy Feet uitvind syne …