Van waar tot voorwaarts
Onthou jy al die goeie,
Die vrolike en mooie?
En elkeen van die suksesse behaal….
En elke keer wat Sy liefde vir jou straal;
Onthou dit als sodat jou hart nie vervaal,
Herbedink dit om met tye jou hart op …