Harte vir Jesus
Met grootword is daar een of ander vleeslike realiteit wat aan ons geloof geestelik knaag. Maar God het ook maniere voorsien wat genadiglik ons kan help op ons geloofspad…dit is kinders. Wonderbaarlik werk die Here deur hulle in soveel maniere, …