Skrefie in die Skrif #1
Die Woord van God is die belangrikste geskrif wat bestaan. Ongelukkig is nie almal daarvan oortuig nie. Maar die wat dit weet, ervaar die vrug daarvan. Ek wil met julle nog ‘n manier deel van hoe die Woord vir ons …

Wat jou hande vind om te doen…
Deursoek jouself, daar’s iets binne jou wat maklik kom as jy goed voel, sleg voel, of geïnspireer word, die manier hoe jou siel uiting kry vir jou gees, soos Happy Feet uitvind syne …