Reuben die boer

Beskikbaar op die Google Play Store.

Speel met die kleur van die boer se hoed, hare, klere, perd en trekker! Klim dan in die trekker en gaan kry al die hooi bale. Kyk mooi, is daar ‘n verlore skapie iewers?

Gemaak om speel sessies kort te hou. Ouers, julle is verantwoordelik!

Aan my seuntjie op sy 4de verjaarsdag.

Word gereeld verbeter.

About the Author

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

You may also like these