Eerste voorraad ontvang
Ons eerste voorraad, vir Vlieg en Sweef met klanke Stel 1, is vanoggend afgelaai! Die druk het baie mooi uitgekom, fotos en al.
Onthou, bestellings voor die 17de sal nog teen afslag wees. ‘n eBoek is ook beskikbaar vir die …

Vlieg en sweef met klanke Stel 1 is ons eerste rym gediggie boekie vir kinders! Geskryf deur Chimoné en geïllustreer deur Marili Prinsloo en Ronald Kew.
…Wat het rym gedigte en skattejag met mekaar te doen? Vind hier binne uit!
Beskikbaar op die Google Play Store.
Speel met die kleur van die boer se hoed, hare, klere, perd en trekker! Klim dan in die trekker en gaan kry al die hooi bale. Kyk mooi, is daar ‘n verlore skapie …
Beskikbaar op die Google Play Store.
Alfabet Letter Natuur is die eerste Afrikaanse toep wat bedoel is om kinders letterkunde te help leer soos dit by die skole aangebied word.
Vlak een is bedoel vir leerlinge in Graad R …
Welkom by Skrefie in Skrifte!
Hier beplan ons om ‘n paar van ons eie Afrikaanse boekies te verkoop so wel as ander wat ons voel paslik is.
Kyk ook gerus na ons opvoedkundige Toeps!
…