Ons eerste voorraad, vir Vlieg en Sweef met klanke Stel 1, is vanoggend afgelaai! Die druk het baie mooi uitgekom, fotos en al.
Onthou, bestellings voor die 17de sal nog teen afslag wees. ‘n eBoek is ook beskikbaar vir die wat daarvan hou om eerder op ‘n tablet of foon te lees. Bestel hier, deur ons website, of sommer deur Whatsapp of Messenger.