Skip to content
  • 0842525258
  • admin@skrefie.co.za
TOP MENU
  • 0842525258
  • admin@skrefie.co.za
  • Home
  • Shop
    • Books
    • Activities
    • Puzzles
  • Apps
    • Games
    • Educational
  • About
  • Contact Us
  •  
Opvoeding

How we taught our Toddlers to enjoy Sudoku

Mar 31, 2021 Chimoné BodensteinComment on How we taught our Toddlers to enjoy Sudoku

Get the exercises here!

I was quite surprised at how quickly my sons (3 and 4yrs then) were able to learn to play the Sudoku game. The game is not much of a brainer but still exercises the thinking memory …

Read more
Skrefie in die Skrif

Skrefie in die Skrif #1

Feb 8, 2021 Dewald BodensteinComment on Skrefie in die Skrif #1

Die Woord van God is die belangrikste geskrif wat bestaan. Ongelukkig is nie almal daarvan oortuig nie. Maar die wat dit weet, ervaar die vrug daarvan. Ek wil met julle nog ‘n manier deel van hoe die Woord vir ons …

Read more
Meer oor ons

Waarom ek skryf en dit dan deel?

Feb 1, 2021 Chimoné BodensteinComment on Waarom ek skryf en dit dan deel?

Wat jou hande vind om te doen…

Deursoek jouself, daar’s iets binne jou wat maklik kom as jy goed voel, sleg voel, of geïnspireer word, die manier hoe jou siel uiting kry vir jou gees, soos Happy Feet uitvind syne …

Read more
Nuus

Eerste voorraad ontvang

Aug 12, 2020 Dewald BodensteinComment on Eerste voorraad ontvang

Ons eerste voorraad, vir Vlieg en Sweef met klanke Stel 1, is vanoggend afgelaai! Die druk het baie mooi uitgekom, fotos en al.

Onthou, bestellings voor die 17de sal nog teen afslag wees. ‘n eBoek is ook beskikbaar vir die …

Read more
Nuus

Vlieg en sweef met klanke Stel 1 Vordering

Jul 28, 2020 Dewald BodensteinComment on Vlieg en sweef met klanke Stel 1 Vordering

Vlieg en sweef met klanke Stel 1 is ons eerste rym gediggie boekie vir kinders! Geskryf deur Chimoné en geïllustreer deur Marili Prinsloo en Ronald Kew.

Wat het rym gedigte en skattejag met mekaar te doen? Vind hier binne uit!

…
Read more
Speletjies Toepe

Reuben die boer

May 23, 2020 Dewald BodensteinComment on Reuben die boer

Beskikbaar op die Google Play Store.

Speel met die kleur van die boer se hoed, hare, klere, perd en trekker! Klim dan in die trekker en gaan kry al die hooi bale. Kyk mooi, is daar ‘n verlore skapie …

Read more
Opvoedkundig Toepe

Alfabet Letter Natuur Vlak 1

May 18, 2020 Dewald BodensteinComment on Alfabet Letter Natuur Vlak 1

Beskikbaar op die Google Play Store.

Alfabet Letter Natuur is die eerste Afrikaanse toep wat bedoel is om kinders letterkunde te help leer soos dit by die skole aangebied word.

Vlak een is bedoel vir leerlinge in Graad R …

Read more
Nuus

Hallo wêreld!

May 3, 2020 Dewald BodensteinComment on Hallo wêreld!

Welkom by Skrefie in Skrifte!

Hier beplan ons om ‘n paar van ons eie Afrikaanse boekies te verkoop so wel as ander wat ons voel paslik is.

Kyk ook gerus na ons opvoedkundige Toeps!

…
Read more

Posts pagination

PrevPrevious page Page 1 Page 2

Teken in vir ons nuusbrief

Maak ‘n donasie

Artikel Kategorieë

  • Idees (2)
  • Meer oor ons (2)
  • Melodie skrywe (4)
  • Nuus (7)
  • Opvoeding (3)
  • Skrefie in die Skrif (1)
  • Toepe (2)
    • Opvoedkundig (1)
    • Speletjies (1)

Artikel Argief

  • March 2025 (1)
  • January 2025 (1)
  • October 2023 (1)
  • August 2023 (1)
  • December 2022 (1)
  • October 2022 (1)
  • October 2021 (1)
  • September 2021 (1)
  • May 2021 (2)
  • March 2021 (1)
  • February 2021 (2)
  • August 2020 (1)
  • July 2020 (1)
  • May 2020 (3)
  • Home
  • Shop
    • Books
    • Activities
    • Puzzles
  • Apps
    • Games
    • Educational
  • About
  • Contact Us
  •  

Books, games, puzzles and other educational activities.

Leesstof, speletjies, puzzles en ander opvoedkundige aktiwiteite.

Quick links

  • Home
  • Shop
  • Apps
  • About
  • Contact us
  • Cart

Safe and secure

We have the right security in place so you can shop with peace of mind.

Get in touch

0842525258
admin@skrefie.co.za